Op en WakkerOp en Wakker

Land en Sand: Flip Buys

View descriptionShare
Solidariteit en AfriForum het die afgelope tyd wye reaksie ontlok met hulle besoek aan Amerika ná president Donald Trump se uitvoerende bevel teen Suid-Afrika. Daar was ondersteuning en beskuldigings. Solidariteit se voorsitter, Flip Buys, het in 1997 die Mynwerkersunie se hoofsekretaris geword en die beweging uitgebou tot meer as 30 organisasies met honderde personeel en sowat 600 000 lede. Hy het land en sand met Pieter Steyn oor die Amerikaanse besoek, Afrikaner-slagofferskap, vrees en geld gesels.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    6,320 clip(s)

  2. Land en Sand

    79 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,320 clip(s)