Op en WakkerOp en Wakker

Kunsmatige intelligensie en die onsigbare argief

View descriptionShare
Geskiedenis en tegnologie kom binnekort by die Voortrekkermonument onder die loep in ’n gesprek oor die rol van kunsmatige intelligensie in die vertolking van ons verlede. Die fokus val op hoe gedigitaliseerde bronne die geskiedenis dokumenteer, maar nie altyd die volledige storie kan vertel nie. Die gesprek ondersoek of KI ooit die diepte en kompleksiteit van die Afrikaner se geskiedenis ten volle kan verstaan. Ons praat met die geskiedkundige, dr. Pierre Edwards.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,708 clip(s)