Op en WakkerOp en Wakker

Kuberkrakers en die verkiesing

View descriptionShare
Vanjaar is die jaar waartydens die meeste verkiesings in die geskiedenis wêreldwyd gehou word. Benewens ons eie verkiesing aanstaande maand, begin die Indiese verkiesing oormôre. Sowat 'n miljard mense sal die stembus oor 'n tydperk van ses weke besoek. Dis die grootste verkiesing in die wêreld. Amerikaners gaan ook in November stembus toe. Die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) het in 'n verslag bevind mis- en disinformasie en kuberkraking word beskou as die grootste bedreiging deur mense in die wêreld, bó bedreigings soos klimaatsverandering en selfs geweldadige konflik. Professor Basie von Solms, verbonde aan die Universiteit van Johannesburg en 'n lid van die WEF-paneel oor kubersekuriteit, sluit by ons aan.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    2,949 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 2,952 clip(s)