Op en WakkerOp en Wakker

‘Krugerwildtuin kan biodiversiteit verloor oor olifante’

View descriptionShare
Een van die omstrede kwessies in bewaringskringe in Suid-Afrika en suidelike Afrika is olifantgetalle. In Suid-Afrika loop die Krugerwildtuin die gevaar om sy biodiversiteit te verloor, sê die ekoloog, Deon Furstenburg van Afri Wild Services.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,777 clip(s)