Op en WakkerOp en Wakker

Kort jong werkendes opleiding in werkspleketiek?

View descriptionShare

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
3,955 clip(s)
Loading playlist
In 'n studie wat deur die Amerikaanse Intelligent.com gedoen is, sê 81% van sakeleiers en werkgewers dat pasafgestudeerde jongmense wat begin werk, opleiding in werkspleketiek kort. Volgens die opname is daar verskeie areas soos selfoonetiket, waar jongmense opleiding het. Ons praat hieroor met prof. Renata Schoeman, 'n psigiater en hoof van gesondheidsleierskap aan die Stellenbosch-bestuurskool.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,955 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,958 clip(s)