Op en WakkerOp en Wakker

Koninklike Nederlandse besoeke aan SA

View descriptionShare
Koning Willem-Alexander van Nederland en sy vrou, Koningin Máxima, is hierdie week op besoek aan Suid-Afrika. Willem-Alexander se ma, Koningin Beatrix, het in 1996 Suid-Afrika besoek. Voor Beatrix se besoek, het haar pa, en dus Willem-Alexander se oupa, Prins Bernhard, Suid-Afrika in 1954 besoek. Voor die besoek van Prins Bernhard, was daar laas in 1838, 'n Nederlandse koninklike wat hier in die voormalige Nederlandse kolonie, voet aan wal gesit het. Ons het het uit die SAUK se klankargief, uittreksels van Bernhard se besoek gaan afstof en poets. Die eerste uittreksel is van die destydse Engelse Diens van die SAUK, en beskryf die aankoms van Prins Bernhard op die Swartkop-lugmagbasis op 25 September 1954. Bernhard was 'n vlieënier en het self sy vliegtuig Suid-Afrika toe gevlieg.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    2,938 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 2,946 clip(s)