Op en WakkerOp en Wakker

Kokkedoor se Vuur & Vlam-wenners

View descriptionShare

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
6,777 clip(s)
Loading playlist
Vir 13 weke het kykers vasgenael gesit en gekyk hoe daar op vure van die allerlekkerste kos gemaak word. Daar was drama, bloed, sweet en trane en glimlagte in Kokkedoor Vuur & Vlam op kykNET, wat gisteraand ten einde geloop het. Johan de Villiers van Durbanville en Lourens Engelbrecht van Pretoria het met die Goue Haan-trofee en 'n miljoen rand weggestap as die wenners van dié gewilde kosprogram.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,777 clip(s)