Pawiljoenpraatjies gee aan ‘n luisteraar of persoonlikheid die kans om saam met Pieter van den Berg ‘n voorspelling of twee te maak oor wat die naweek op die sportveld verwag kan word. Pieter volg dit op met ‘n oorsig van sportskedules en uitslae wat in sy SportSpieël gerefekteer word.