Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
6,320 clip(s)
Loading playlist
Die Dakar-woestynren begin oor twee weke. Ons luister weer na Pieter van den Berg se gesprek met Henk Lategan, nadat hy vroeër vanjaar op die podium geëindig het.