Op en WakkerOp en Wakker

Klassieke musiek bring hoop in SA-townships

View descriptionShare

’n Projek, wat deur klassieke musiek hoop vir arm kinders in townships bring, vier vanjaar sy 25ste bestaansjaar. Die Music Is a Great Investment-projek, of Miagi, is in 2001 deur die operasanger en musikus, Robert Brooks, op die been gebring. In die 25 jaar is duisende kinders se lewens verryk en verander.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,578 clip(s)