Op en WakkerOp en Wakker

KI en die toekoms van nuus: Kan ons dit nog vertrou?

View descriptionShare
 

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
7,918 clip(s)
Loading playlist
Kunsmatige intelligensie is volgens die jongste navorsing reeds deel van meer as die helfte van die aanlynbevolking in Suid-Afrika se gereedskapkis. Van ChatGPT tot jou selfoon wat voorspel wat jy gaan tik, KI raak al hoe meer deel van ons daaglikse lewe. Die vraag is dus nie meer óf KI ons lewe gaan verander nie, maar hoe ons daarmee saamleef. Dít is dan ook die tema van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se simposium volgende week in Pretoria. Vicus Bürger, Netwerk24 se nuusredakteur in die noordelike streek, is die gasspreker.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het… 
Social links
Recent clips
Browse 7,918 clip(s)