Op en WakkerOp en Wakker

Kernkrag vir boere

View descriptionShare
Toe die Suid-Afrikaanse regering die ontwikkeling van die modulêre korrelbedreaktor onder oudpresident Jacob Zuma gestaak het, was Suid-Afrika aan die voorpunt van dié tegnologie. Baie van die wetenskaplikes betrokke by die ontwikkeling van die korrelbedreaktor het egter voortgegaan daarmee in ander lande, onder meer saam met die beleggingsmaatskappy, C5 Capital in Washington DC. C5 en die landbouorganisasie, SAAI, het nou ’n vennootskap aangegaan om reaktors en wetenskap in te span om Suid-Afrikaanse boere by te staan. Ons praat hieroor met die vennoot vir Afrika en die Midde-Ooste van C5 Capital, Chris Opperman, en met dr. Theo de Jager, voorsitter van Saai.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,624 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,627 clip(s)