Op en WakkerOp en Wakker

Kaapstad se verkeerkopseer

View descriptionShare
Kaapstad het die ergste en drukste verkeer in Afrika volgens die jongste spitsverkeerverslag van Inrix, wat wêreldwyd verkeer ontleed. As jy in Kaapstad woon, bestee jy gemiddeld 83 uur per jaar in verkeersknope. In Johannesburg is dit gemiddeld 55 uur, in Pretoria 52 uur en in Pietermaritzburg 35 uur. New York se verkeer is die ergste, met mense wat gemiddeld 101 ure per jaar in die verkeer deurbring. Ons praat hieroor met professor Jan Havenga, verbonde aan die departement bedryfsingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,588 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,591 clip(s)