Op en WakkerOp en Wakker

Jong konstabel sorg dat verkragter 50 jaar-vonnis kry

View descriptionShare
 
'n Hantam-polisieman laat nie met hom speel nie. Konstabel Gergory Settley van Calvinia se speurtak is slegs 'n paar jaar in die polisie, maar het reeds 'n paar skuldigbevindings op sy kerfstok. In sy onlangse suksesvolle saak is die 40 jarige Elton Pieterse van Calvinia 50 jaar tronkstraf opgelê vir twee verkragtings en 'n poging tot verkragting.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,966 clip(s)