Op en WakkerOp en Wakker

Hugenote-tonnel opgegradeer

View descriptionShare
 
Die Hugenote-tonnel deur die Du Toitskloof-berge is 3,9 kilometer lank. Dis die langste tonnel in Afrika. Sanral bereken dat meer as 100 miljoen voertuie sedert die tonnel in 1988 gebou is, daardeur gery het. Nou word 'n tweede tonnel, en die opgradering van die huidige tonnel beplan. Daar word beraam dat dit sowat R4 miljard sal kos. Ons praat hieroor met professor Corné Schutte, 'n adjunkdekaan van die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,966 clip(s)