Joernaliste is getraumatiseerd

View descriptionShare
Navorsing wys dat 80% van joernaliste weens werkstrauma aan angs, depressie en post traumatiese stresversteuring ly. Ilse Slazwedel praat met Anneliese Burgess, mederedakteur van Vrye Weekblad, oor haar ervaring en lesse hieroor.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    911 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Follow podcast
Recent clips
Browse 914 clip(s)