Op en WakkerOp en Wakker

JOBJACK: Van WhatsApp tot nasionale werksoekplatform

View descriptionShare
 
Twee entrepreneurs het ’n eenvoudige vraag probeer beantwoord: Hoekom is dit vir werkgewers so moeilik om die regte mense in die regte poste te kry? Uit daardie vraag is JOBJACK gebore. Dit het intussen gegroei tot een van Suid-Afrika se snelgroeiendste werksoekplatforms. JOBJACK lok miljoene gebruikers en het reeds tienduisende mense suksesvol geplaas. Maar agter die syfers lê ’n storie van ’n onderneming wat dit amper nie gemaak het nie. Ons praat met Christiaan van den Berg, medestigter van JOBJACK.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,429 clip(s)