Op en WakkerOp en Wakker

Van wenner tot entrepreneur: Ouma bak haar toekoms oop

View descriptionShare
 
Onthou jy die ouma van Pretoria wat RSG en Virseker se Bakgat-beskuitkompetisie aan die brand gebak het? Vandag skryf Magda Janse van Vuuren daardie storie verder met die bekendstelling van haar nuwe besigheid. Magda se Alles-in-een-ontbytbeskuit het nie net die beoordelaars se harte gewen nie, maar haar ook ’n pryspakket van meer as R700 000 en nasionale blootstelling besorg.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,429 clip(s)