Op en WakkerOp en Wakker

Jan Wilkens - Dricus du Plessis se 'voorganger'

View descriptionShare
Terwyl Suid-Afrika steeds baai in Dricus StillKnocks du Plessis se wêreldtitel-oorwinning, het ons gedink om terug te kyk na nóg een van Suid-Afrika se spoguitvoerprodukte, die rofstoeier Jan Wilkens. Jan het vanjaar, 50 jaar gelede, sy eerste titel as wêreldkampioen in die superswaargewig-afdeling verower. In 1975 staan hy die titel af aan Don Leo Jonathan, maar kort daarna, in dieselfde jaar, wen hy die titel terug. Jan het nie minder nie as sewe keer die wêreldtitel in sy loopbaan verower. Hy het net tien van sy 42 internasionale gevegte verloor.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,499 clip(s)