Op en WakkerOp en Wakker

Jan Spies oor Afrikaans se Nederlandse wortels

View descriptionShare
Met Moedertaal die afgelope tyd op almal se lippe, het ons gaan delf in die SAUK se klankargief, en op ‘n juweel afgekom waar Bas Goedhart 50 jaar gelede met dr. Jan Spies, destyds senior lektor in Afrikaans/Nederlands aan RAU, gesels het oor die ontwikkeling van Afrikaans uit Nederlands, en die invloed van Afrika daarop.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,419 clip(s)