Op en WakkerOp en Wakker

Is SA of VSA die Beloofde Land?

View descriptionShare
Sedert die Amerikaanse president, Donald Trump, byna presies 'n jaar gelede sy visier op Suid-Afrika ingestel het, haal Suid-Afrika amper weekliks die internasionale nuus. Trump het onder meer vlugtelingstatus aan Afrikaners verleen, wat later verander is na alle minderheidsgroepe in Suid-Afrika. Trump beskuldig ook die Suid-Afrikaanse regering van 'n volksmoord op boere. En benewens die "vlugtelinge" na Amerika, doen duisende Suid-Afrikaners seisoenwerk op plase in Amerika. Rian van Heerden het 'n aangrypende dokumentêre reeks, Beloofde Land, oor hierdie kwessies gemaak.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,489 clip(s)