Op en WakkerOp en Wakker

Duur, sonderlinge munt in SA opgeveil

View descriptionShare
'n Sonderlinge, baie duur goue Suid-Afrikaanse muntstuk, wat 'n jaar gelede meer as R40 miljoen op 'n veiling in Texas gehaal het, word aanstaande week op 'n veiling in Suid-Afrika aangebied. Dis 'n 1899 Enkel 9 Pond-muntstuk van die destydse Zuid-Afrikaansche Republiek. Dit word saam met ander waardevolle muntstukke op 1 Februarie op tuisbodem, by die Bassani Gatsby-veiling aangebied. Ons praat hieroor met Landon Coleske, 'n historikus en numismatiese kenner van die Bassani-veilingshuis.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,489 clip(s)