Op en WakkerOp en Wakker

Is kontantboerdery ’n ding van die verlede?

View descriptionShare
Die landboubedryf sukkel steeds om die regte balans te vind met die finansiering van toerusting. Kontantboerdery, wat in die verlede as die ideale metode beskou is, is vir baie boere eenvoudig nie meer ‘n opsie nie. Wat is die alternatiewe? Is die risiko van toerustingfinansiering werklik so groot, of is daar strategieë wat boere kan help om die las van skuld beter te bestuur? Ons praat hieroor met Herman Groenewald, hoofbestuurder van John Deere Financial.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,762 clip(s)