Op en WakkerOp en Wakker

Is jy 'n dienende Martha?

View descriptionShare
 
Baie van ons is dienende Marthas wat alles vir die mense om ons doen, meestal ten koste van onsself. Ilse Salzwedel gesels met sielkundige Linda Germishuizen oor die bose kringloop wat dit skep, en hoe om dit te verbreek.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,113 clip(s)