Op en WakkerOp en Wakker

Is jongmense se uitdagings die skuld van 'n vorige generasie?

View descriptionShare
Vroeër vanjaar het die politieke wetenskaplike van Akademia, Alida Kok, in 'n rubriek in Beeld en Die Burger aangvoer dat die skakel, of verbintenis, tussen generasies broos is. Die rubriek het veel reaksie uitgelok. Een van die reaksies was van die filosoof, professor Johann Rossouw van die Universiteit van die Vrystaat. Gister was dit Jeugdag, en om oor dié saak te gesels, sluit Alida en Johann by ons aan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,202 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,205 clip(s)