Op en WakkerOp en Wakker

Is grondhervorming suksesvol?

View descriptionShare
Die regering is op die regte pad met regstellende geregtigheid wat grondhervorming in Suid-Afrika betref. Dit was die slotsom van die minister van landbou, Thoko Didiza, toe sy onlangs die bevindings van 'n uitgebreide studie oor grondhervorming die afgelope 30 jaar in Suid-Afrika bekend gemaak het. Didiza sê die doel van die regering se grondhervormingsplan is om die siklus van armoede onder swart Suid-Afrikaners te verbreek. Ons praat hieroor met dr. Theo de Jager, voorsitter van die Suider-Afrikaanse Agri-inisiatief, SAAI, en 'n boer van Limpopo.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,359 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,362 clip(s)