Op en WakkerOp en Wakker

Is gogga Hartbeespoortdam se redding?

View descriptionShare

Vir dekades al dreig hiasinte gereeld om die sowat 2 000 vierkant 'n kilometer oppervlak van die Hartbeespoortdam te verswelg. Honderde miljoene rand is al bestee om dié indringer plant te probeer verwyder. Nou lyk dit of 'n insek dalk die antwoord is om die dam te red. Die Rhodes-universiteit in die Oos-Kaap het die ingevoerde gogga op die dam losgelaat, en dit lyk of dit suksesvol kan wees om die hiasinte uit te roei. Ons praat hieroor met Deon van Huizen, die redakteur van Kormorant, die gemeenskapskoerant op Hartbeespoort.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,359 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,362 clip(s)