Op en WakkerOp en Wakker

Is daar bewaringsvoordele om met leeus te boer?

View descriptionShare
Ná gister se gesprek oor leeuboerdery en die regering se plan om dit onwettig te maak, was daar wye reaksie. Daar is sowat 12 000 leeus wat in aanhouding is. Die minister van omgewingsake, Barbara Creecy, se departement nooi leeuboere uit om vrywillig uit die bedryf te tree. Is daar bewaringsvoordele vir die spesie indien daar met die diere geboer word? Die bewaringsbioloog, dr. Paul Booyens, sluit by ons aan. Sy se doktorsgraad het gehandel oor leeus in aanhouding.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    6,320 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,320 clip(s)