In die kollig 2 – 23 Januarie 2025

Published Jan 23, 2025, 6:30 AM

Prins Harry het sy uitgerekte regsgeding teen Rupert Murdoch se Britse poniekoerant-uitgewer geskik, wat ingestem het om hom "aansienlike skadevergoeding" te betaal. Harry se prokureur noem dit 'n "monumentale oorwinning".

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 4,560 clip(s)