Op en WakkerOp en Wakker

In die kollig 2 - 22 November 2024

View descriptionShare
Joshwin Dyson het die toekenning vir beste byspeler by die Silwerskerm-toekennings gewen vir sy rol as Elvin in Old Righteous Blues, die einste fliek wat in Oktober vanjaar as Suid-Afrika se Oscar-inskrywing gekies is. Aan die begin van November is hy boonop vir twee Aardklop-toekennings vir Ken Jy Vir Dewie? en Laaitie Mettie Biscuits benoem. En van 5 Desember af speel hy in die reeks, Spooksoeker.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,803 clip(s)