Ons gesels met die smaakmaaker Wian van den Berg, beter bekend as Wian die Towenaar, oor sy ongelooflike loopbaan, sy liefde vir kulkuns, en hoe hy gehore wêreldwyd verstom. Hy vertel van die harde werk agter die skerms, sy grootste oomblikke op die verhoog, en waarom Suid-Afrikaners so sterk aanklank vind by sy unieke styl van vermaak.

Hulde aan 'Spiekeries' op die 100ste viering van sy geboortedag
45:13

StroomAf 22 Mei 2026
03:38

Maalvleis van mites: Olifant waak by lyk
05:06