Afrikaans word gevier met ‘n verskeidenheid produksies by die Woordfees op Stellenbosch. Na ‘n paar weke wat Mathys Roets nie vertonings kon doen nie en tuis moes lê weens gesondheidsredes, is hy nou onderweg na Stellenbosch. Leon Schuster se ouer films word weer op DSTV en Showmax vertoon nadat dit vroeër daarvan verwyder is weens rassesensitiwiteit.