Op en WakkerOp en Wakker

In die kollig 2 – 1 Julie 2026

View descriptionShare
 

Hoekom word pa’s aan ’n ander standaard as ma’s gemeet? Dít is die vraag wat die idee geplant het vir die nuwe dramareeks, Beter as Gister. Ons praat met die agtjarige akteur, Alexis Newman, en haar Pa en Ma.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,433 clip(s)