Peet en Mel Viljoen is in Amerika agter tralies, maar sy het laat verlede jaar haar mond teenoor Blaine Jone uitgespoel oor “cancel culture” – daai sosiale media-fenomeen waar mense vir hulle optrede of menings gestraf word. Daardie onderhoud word vir die heel eerste keer uitgesaai.

Geskiedenissimposium: Suid-Afrika se argiewe kry nuwe lewe
10:25

In die kollig 2 – 20 Maart 2026
02:27

StroomAf 20 Maart 2026
03:45