Kuier-tydskrif het onlangs die wenner van hul gewilde Suidooster "lookalike"-kompetisie aangekondig. ‘n Onderwyser van Hopetown in die Noord-Kaap is deur lesers aangewys as die een wat die meeste soos Lauren Joseph, of te wel Zoë, lyk!

SA-sjef innoveer by Dakar in Saoedi-Arabië
09:14

In die kollig 2 – 16 Januarie 2026
02:14

StroomAf 16 Januarie 2026
04:00