Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
7,713 clip(s)
Loading playlist
Die staatshoofde van Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) hou die naweek sy 46ste beraad in Durban. Daar word verwag dat die kwessie oor ongedokumenteerde immigrante en xenofobie, een van die belangrikste kwessies op die agenda sal wees. Ander kwessies wat na verwagting bespreek sal word, is politieke en veiligheidskwessies en ekonomiese groei. Ons praat hieroor met Liesl Louw-Vaudran van die International Crisis Group.