Op en WakkerOp en Wakker

Hulde aan 'Spiekeries' op die 100ste viering van sy geboortedag

View descriptionShare
 

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
7,183 clip(s)
Loading playlist
Wie sal ooit die "Siddie! Siddie! Siddie!" vergeet, wat die legendariese rugbykommentator, Gerhard Viviers, jubelend van opgewondenheid geskree het toe Syd Nomis op vaart doellyn toe was in 1970 op Loftus Versfeld in 'n toets tussen die Springbokke en die All Blacks. Gerhard se bynaam, Spiekeries, is aan hom gegee omdat hy die gewoonte gehad het om wanneer iemand hom gevra het hoe dit gaan, altyd “Spiekeries, dankie” geantwoord het. Gerhard Viviers sou môre 'n 100 jaar oud gewees het. Hy het meer as 50 rugbytoetswedstryde uitgesaai, asook krieket en wêreldtitelboksgevegte. Hy het in 1981 uitgetree en is in 1998 oorlede. Destyds het Willem Engelbrecht, kort voor Gerhard se uittrede, 'n hoorbeeld saamgestel.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,183 clip(s)