Op en WakkerOp en Wakker

Hoor wat doen Neelsie van ORKNEY SNORK NIE! vandag

View descriptionShare
Wie sal ooit klein Neelsie van ORKNEY SNORK NIE! se: "Ons gaan see toe!" vergeet? Dit was een van die gewildste komediereekse op televisie destyds, en het ook tot twee flieks gelei. Neelsie en Riekie was twee pleegkinders in die reeks, wat deur Willie Esterhuyse geskep is. Deesdae is Neelsie, gespeel deur Eugene Martin, weer op die kassie in 'n skreeusnaakse advertensie van LekkeSlaap. Natuurlik is Orkney se Ouboet, Frank Opperman, ook in die advertensie.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,826 clip(s)