Op en WakkerOp en Wakker

Hokaai met 'Might is Right'

View descriptionShare
Deesdae het die term "Might is Right", of te wel, mag is die enigste gesag, die wêreld aan die gons. Dis 'n term wat dikwels deur die ondersteuners van die Amerikaanse president Donald Trump gebruik word om te bewys die wêreldorde wat ná die Tweede Wêreldoorlog gegeld het, nie volhoubaar is nie, of besig is om te verdwyn. Dat ons beweeg na, of reeds, in 'n post-normatiewe wêreld is. Die politieke filosoof en kommentator, professor Pieter Duvenage, skryf in 'n onlangse artikel in Rapport, die argument van "might is right" is nie heeltemal waar nie.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,480 clip(s)