Op en WakkerOp en Wakker

Hoekom wil Transnet vraglyn privatiseer?

View descriptionShare

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
2,927 clip(s)
Loading playlist
Transnet het almal uit die bloute verras met ‘n aankondiging dat hy sy belangrikste spoorlyn, die vraglyn tussen Johannesburg en Durban, vir 20 jaar aan ‘n private konsessie wil gee om te bedryf. Dis ‘n verstommende verwikkeling, veral nadat die einste Transnet nog onlangs so traag was om private operateurs net op taklyne toe te laat. Hoekom nou dié dramatiese ommeswaai, en nogal sonder dat enigiemand in die politieke establishment dit weet? Ons praat hieroor met prof. Jan Havenga, emeritusprofessor in bedryfsingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch, wat betrokke was by diepte-navorsing oor vervoerkwessies vir Operasie Vulindlela, die Tesourie en die Presidensie.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    2,927 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 2,930 clip(s)