Op en WakkerOp en Wakker

BELA-wet gewysig

View descriptionShare
Die voorgestelde wysigingswet op onderwyswette, of BELA, is deur die verkose komitee oor onderwys, tegnologie en sport van die nasionale raad van provinsies goedgekeur. Daar is talle wysigings aan die oorspronklik voorgestelde wet aangebring, en die goedgekeurde weergawe het gemengde reaksie ontlok. Dr. Jaco Deacon, die bestuurshoof van Fedsas, sluit by ons aan.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    2,962 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 2,965 clip(s)