Op en WakkerOp en Wakker

Hoekom is afsluiting, ontspanning en herlaai so belangrik?

View descriptionShare
Dis dié tyd van die jaar wanneer mense nostalgies raak soos wat alles rondom ons tot ‘n einde kom. Al is dit net ‘n tydelike einde. Hoekom is afsluiting, ontspanning en herlaai so belangrik, en hoe pas dit in met die rituele aard van die mens? Prof. Pieter Duvenage van Akademia sluit by ons aan vir ons laaste filosofiegesprek van die jaar.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    6,320 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,320 clip(s)