Op en WakkerOp en Wakker

Hoekom bly mense weg, of hou aan vir dieselfde party stem?

View descriptionShare
Die regering wat jy by die stembus verkies, is die regering wat jy verdien, lui 'n aanhaling wat aan die derde president van Amerika, Thomas Jefferson, toegedig word. Is dit so eenvoudig, veral in 'n land soos Suid-Afrika waar die wegblystem so groot is? Dan ontstaan die vraag, waarom hou kiesers aan om vir dieselfde party te stem, wat nie 'n geskiedenis van goeie regering het nie? Ons praat hieroor met die gedragsekonoom en direkteur van Ridgeline, Erik Vermeulen.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,640 clip(s)