Op en WakkerOp en Wakker

Hoe skermtyd kinders beïnvloed, en hoekom speel die antwoord is

View descriptionShare
 
Met die Desember-vakansie om die draai, word kinders se skermtyd selfs meer van ’n uitdaging. Tussen lang ritte, warm dae en ouers wat soms net asem wil skep, word die slimfoon maklik die vinnigste oplossing. Maar die koste hiervan vir kinders se ontwikkelende breine is veel groter as wat baie besef. Ons praat met Hanlie Degenaar, senior spraakterapeut en bestuurder van Care2Kids by die Noordwes- Universiteit se Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,388 clip(s)