Op en WakkerOp en Wakker

Nuwe neiging: Kinders verbreek kontak met ouers

View descriptionShare
 
Wat het Brooklyn Peltz Beckham en prins Harry gemeen, behalwe dat albei Brits is? Albei dié jong mans het byna alle kontak met hulle ouers verbreek. Dis nie net bekendes wat kontak met hulle ouers verbreek nie. Volgens CNN is dit nou 'n neiging onder veral Gen Z en millenniërs onder #noContact. Die verbreking gaan dikwels gepaard met aankondigings en beskuldigings teen ouers op sosiale media. Ons praat hieroor met kliniese sielkundige Louis Awerbuck.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,388 clip(s)