Op en WakkerOp en Wakker

Hoe om sielkundige welstand tydens swangerskap te beskerm

View descriptionShare
 
Ons fokus op Nasionale Swangerskapweek. Hoewel swangerskap dikwels as ’n vreugdevolle tyd gesien word, ervaar baie vroue steeds angs, hartseer of emosionele spanning. Onbehandelde depressie of angs tydens swangerskap benadeel nie net die moeder se gesondheid nie, maar beïnvloed ook die baba se groei en ontwikkeling. Die Suid-Afrikaanse Vereniging van Psigiaters waarsku dat vroeë opsporing en ondersteuning lewens kan red en langdurige skade kan voorkom. Ons praat met prof. Renata Schoeman, ’n psigiater en hoof van gesondheidsleierskap aan Stellenbosch Besigheidskool.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,958 clip(s)