Op en WakkerOp en Wakker

Hoe moet openbare uitsaaiers befonds word?

View descriptionShare
Een van die vele opskrifte uit die ANC se pasafgelope nasionale konferensie, is dat TV-lisensies geskrap moet word. Maar dit beteken nie mense moenie meer betaal vir openbare diens-media nie. Daar word ‘n nuwe openbare mediaheffing in die vooruitsig gestel, wat dan per huishouding betaal sal word. Ons het gaan kers opsteek by ‘n internasionale kenner oor openbare uitsaaimedia oor hoe die befondsing van hierdie organisasies behoort te werk, en wat hulle rol in die samelewing behoort te wees. Kristian Porter is die bestuurshoof van die Public Media Alliance. Die PMA is die grootste vereniging van uitsaaiers in die wêreld, met meer as ‘n honderd lede.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    2,911 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 2,914 clip(s)