Op en WakkerOp en Wakker

Hoe maklik is dit om 'n vlugteling in Amerika te word?

View descriptionShare
Die Amerikaanse president, Donald Trump, se uitvoerende bevel wat onder meer verklaar dat daar aan 'n plan gewerk word om Afrikaners as vlugtelinge in Amerika te verwelkom, maak steeds groot opslae. Volgens die Suid-Afrikaanse Sakekamer in Amerika, Saccusa, het duisende mense hulle al gekontak vir meer inligting. Hoe maklik of moeilik, en hoe gerieflik, is dit om as 'n vlugteling in Amerika te leef? Ons praat hieroor met die president van Saccusa, Neil Diamond, al die pad uit Washington DC.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,803 clip(s)