Op en WakkerOp en Wakker

Hoe haalbaar is afwenteling van polisiemagte na provinsies?

View descriptionShare
Die Wes-Kaap is die provinsie met die derde meeste moorde tussen Januarie en Maart vanjaar, volgens die polisie se misdaadstatistiek. Daar is 872 moorde in dié tyd aangemeld. Dit is ‘n afname van meer as 14% teenoor die vorige kwartaal. Terwyl moorde in die provinsie afgeneem het, het dit in Delft op die Kaapse Vlakte toegeneem. Die Delft-polisiekantoor het die derde meeste moorde vir dié tydperk in die land aangeteken. Talle groepe beywer hulle vir die afwenteling van die polisie se magte van nasionale vlak na provinsiale vlak in die Wes-Kaap. Om met ons hieroor te gesels, sluit advokaat Lennit Max, voormalige Wes-Kaapse polisiekommissaris en deesdae VF-plus-raadslid in Kaapstad, en Ian Cameron van die burgerregte groep, Action Society, by ons aan.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    2,899 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 2,902 clip(s)