Op en WakkerOp en Wakker

Hoe dink ons vandag oor Jeugdag?

View descriptionShare
Gister was Jeugdag waar die Soweto-onluste van 16 Junie 1976 onthou word. Suid-Afrikaners het dit op diverse maniere herdenk. Die foto van Hector Pietersen, die 12 jarige seun wat tydens die onluste deur die polisie doodgeskiet is, het veral op die internasionale mediaverhoog beland, en word tot vandag as kenmerkend van 16 Junie onthou. Prof. Pieter Duvenhage, politieke kommentator verbonde aan die Hugenote Kollege, sluit by ons aan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,718 clip(s)